Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Moet asb. nie raas nie. Die bestuur en beheerliggaam, waaroor die eienaar nie beheer het nie, het die reg om die gas te vra om te vertrek as hulle nie hul bure respekteer nie en gevra word om minder te raas.
Los asb. alles soos dit gevind is, veral koppelstukke, afstandbeheerders en herlaaibare ligte.
Die breekskadedeposito moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word en sal 14 dae na inspeksie terugbetaal word.
Geen ekstra gaste of besoekers word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Oop vure word nie toegelaat nie, maak asb. gebruik van die gasbraai op die stoep.
Gaste moet die aangewese parkeerplek gebruik en daar is 1 ekstra parkeerplek in die aankoms-area.
Skakel asb. geisers, proppe en ligte af wat nie gebruik word nie, en tydens beurtkrag.
Eksra geriewe kan gereël word soos etes, dekor, 'n kinderoppasser en skoonmaakdienste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Forest Road and Reid Road, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang