Mango Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die kothuis is rookvry.
Brandhout is op aanvraag te koop.
Slegs honde wat vooraf goedgekeur is, sal toegelaat word. Troeteldiere moet goedgemanierd wees, te alle tye onder beheer wees en mag nie wildlewe, vee of personeel steur nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang