Mantis Founders Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Master Suite
- Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit
- The Heritage Suite
- Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit
- Contemporary Suites
- Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit
- Honeymoon Pod
- Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit
Huisreëls
- Tariewe sluit verblyf, alle maaltye, 2 wildritte per dag en sekere plaaslike drankies in.
- Enige ekstra uitgawes moet deur gaste met vertrek betaal word.
- Rook is verbode in al die gastekamers.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
- Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
- Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.
Kinders kan op versoek saamkom:
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal 50% van die volwasse deeltarief per kind per aand.
Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
'n Kind wat jonger as 12 jaar is mag 'n kamer met 'n volwasse deel in 'n opvoubed.
Daar is 2 opvoubeddens in die Founder's Lodge beskikbaar.
- Kinders wat 6 jaar en ouers is mag op die wildritte gaan.
- Tydens spitseisoen (20 Desember tot 10 Januarie) word 'n deposito van 10% (nie terugbetaalbaar) binne 30 dae sedert bespreking vereis om die bespreking te beveilig.
- Volledige betaling word 45 dae voor die inklokdatum vereis om die outomatiese vrystelling van besprekings te vermy. Besprekings wat binne minder as 45 dae voor die inklokdatum gemaak is, vereis die volle voorafbetaling teen die tyd van bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang