Maphupho Yemali

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent, would definitely recommend. The owner was regularly in contact with us regarding our stay and to answer any questions. Awesome, clean place with everything you need. Suitable for 4 adults or a small family of 4. Aircon, splash pool, dishwasher, washing machine and everything else. No DStv, but Bush TV is much better anyway. Lots of animals visited during the weekend. Would definitely book there again, just loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier. Maphupho Yemali het alles wat ons nodig gehad het vir die paar dae wat ons in Marlothpark gekuier het. Daar het baie diere gereeld kom groet. Ek stel voor gaan koop vir jou kuier in Marlothpark, wildspille by die kooperasie in Komatipoort. Baie goedkoper en dan kan julle sommer gereeld die diere voer. Baie dankie Maphupho Yemali.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Maphupho Yemali
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek stem saam met die wildspille voorstel. Groete

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ons het dit baie geniet en wil beslis weer kom. Die huisie was ideaal vir ons en ek het baie daarvan gehou dat elke slaapkamer sy eie badkamer het. Die kombuis is goed toegerus; hul kort net 'n beter kurktrekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy S
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2024

Pleasant. Pleasant stay, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige bos huisie! Maphupho Yemali was sowaar 'n lekker klein huisie. Daar was sowaar baie diere wat kom groet het op die stoep, netjies en skoon met heerlike geriewe soos die dishwasher, aircons en wasmasjien. Beddens slaap heerlik en die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy benodig! Die eienaar is 'n baie vriendelik. Ek sal beslis binnekort weer daar bespreek en die pragtige bos huisie aan enige persoon voorstel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Het ons tydjie daar vreeslik geniet. Kan nie wag om terug te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wat 'n ongelooflike ervaring. Sal die pragtige juweel in die hartjie van die bosveld vir enige persoon ten sterkste aanbeveel. Van die intrapslag tot ons vertrek het was net 'n belewenis. Asemrowend mooi in en om die huis. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek en vakansie. Al die nodige benodigdhede. Yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, wat dit baie gemaklik maak en ook 'n pragtige wasmasjien. TV, splash pool om in af te koel. Ag, die lys gaan aan. Baie netjies. En soos 'n baba geslaap. Dan praat ek nie van die eienares wat so hulpvaardig en vriendelik is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tirene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Het dit baie geniet. Alles is daar wat nodig was. Was ook genoeg stoele buite. Sal net volgende keer eie kampstoele vat vir 'n lekker chill om die vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlike verblyf, met als wat jy nodig het! Ons het vreesik lekker gebly. Mellisa was vinnig op terugvoer, die huis was silwerskoon en het alles wat mens nodig het vir die perfekte wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Netjies, gerieflik, bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Huis was netjies en skoon. Daar was redelik genoeg geriewe. Ons sou net graag 'n bad verkies het vir die klein kinders wat nie hou van stort nie, maar het plan gemaak met 'n skottel. Swembad was gerieflik vir die klein kinders. Die pad binne Marlothpark kort bietjie onderhoud na die baie reën. Stoeplig buite het nie gewerk nie, so dit was baie donker as mens wou braai in die aand. Die kas in die spaarkamer was bietjie gebreek, so dit kort dalk net 'n regmaak. Die plekkie het ook nie kantgordyne gehad nie, so almal kon in die huis insien as die gordyne oop was. Andersins het ons baie lekker gebly. Eienaar het ook baie moeite gedoen om ons in kennis te stel van hoe dinge werk in Marloth ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 2929 Korhaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkA020D7b2gJdKZLIBK9y2FTesleMenz0BNVO5mEGDHNMhvgs0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 2929 Korhaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -25.338745744593 31.798000435104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang