Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Himeville

Maplewood Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 83 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Maplewood Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Himeville. Die kothuis is gerieflik naby gewilde besienswaardighede soos Underberg, Kenmo-meer, Cobham Natuurreservaat en Sanipas geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien

Die kombuis is met kooktoebehore, 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, stoofplaat en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitarea, draagbare gasverwarmer en 'n slim-TV met die volle DStv. 'n Braai-area met 'n uitsig op die berg is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die kothuis is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gebruik sonkrag, 'n gasgeiser en 'n JoJo-tenk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die plaaslike area sluit 'n groot deel wêrelderfenisgebied in. Daar is baie besienswaardighede en aktiwiteite soos toere na Lesotho met professionele toeroperateurs, visvang, bergfietsry, voetslaan, museums en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 83 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maplewood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

83 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc5373ad1cac5164319d74e7f5920db94e978b0c99799b3abb5c88169dd8a1937a0a1a8766ba98dd3e43ed67babf24924f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 83 Thomas Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.73979323355 29.513262326718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang