Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Himeville

4.1 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Himeville van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Himeville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Himeville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Himeville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Himeville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Himeville Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Himeville

Rattray's Roost is 'n selfsorgvakansiehuis wat aan die rant van die dorpie, Himeville geleë is. Die perseel bied prentjiemooi uitsigte van Giants Cup en die platorand van die voorkant af. Die huis het 2 slaapkamer...

10% af Aanbod!
VanafR620
R558
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Himeville

Dunford’s Loft is in die dorpie Himeville in die Suidelike Drakensberge van KwaZulu-Natal net 5 km van Underberg af geleë. By Dunford’s Loft ervaar gaste vriendelike gasvryheid in 'n ontspanne omgewing met prag...

Vanaf
R1 502
per nag (plek vir 2)
B&B in Himeville

Chikanka B&B is in een van die rustigste dele van die prentjiemooi Himeville geleë en kyk uit oor 'n privaat dam, 'n kleurvolle tuin en op die berg. Ontbyt word soggens op die hoofhuis se luukse stoep bedien voord...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Himeville

Albizia House bied B&B in Himeville in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis 'n ideale wegbreekplek, net 2 ure van Durban en 'n uur van Howick af. Himeville is lekker sonnig in die somer, en in die ysige ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Himeville

Sani's Rest bied selfsorgverblyf in ’n kothuis op die eienaar se perseel in Himeville in die Suidelike Drakensbergstreek. Die perseel het ’n asemrowende uitsig oor die omliggende berge. Die kothuis is in die tu...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 240
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Himeville

Welkom by die nuutste toevoeging tot ons portefeulje - Off Road Adventures Village House! Die huis is in die dorpie Himeville, net 5 km van Underberg af, in die Suidelike Drakensberge geleë. Die dorpie is bekend a...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Himeville

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

House at The Stables is 'n groot selfsorghuis op 'n kleinhoewe in die buitewyke van Himeville op die pad na die Sanipas. Die huis het 'n wonderlike uitsig op die Drakensberge en die omliggende landerye. House at Th...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg, KwaZulu-Natal

KarMichael Farm is 'n werkende plaas van sowat 35 hektaar buite die klein dorpie, Himeville, en bied gerieflike en luukse verblyf in 5 selfsorgkothuise en 4 B&B-kamers. Daar is 2 varswaterdamme op die eiendom waar...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Goxhill Trout Lodge bied selfsorg-plaasverblyf op 'n melkplaas, Goxhill Plaas, in die pragtige Underberg-area. Gaste kan die pragtige platteland geniet hier aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge. Die p...

20% af Aanbod!
VanafR2 490
R1 992
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, KwaZulu-Natal

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel in Underberg is perfek geleë vir doendinge vir oud en jonk, en vir gaste om uit te rus. Verblyf word in 13 eenhede aangebied en daar is altesaam slaapplek vir 24 gaste. Elke ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Woodys Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oulike houthuisie op 'n privaat plaas, 3,7 km buite Himeville in die suidelike Drakensberge. Die plaas is naby 'n rivier en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Dragon's Lair Guest Lodge bied selfsorgkothuise en is op 'n vreedsame plaas in die buitewyke van Underberg geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek onderweg na verskeie bestemmi...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Underberg, KwaZulu-Natal

Country Comfort is 'n gastehuis in 'n luukse landgoed net buite Underberg se middedorp. Die gastehuis het 'n balkon met skouspelagtige berguitsigte en 'n heilsame Kontinentale ontbyt word soggens voorgesit. Die ver...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg, KwaZulu-Natal

Sani Window is in Underberg geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Verblyf is beskikbaar in 6 B&B-gastekamers en 1 ten volle toegeruste selfsorg-boomhuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, be...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Moya Cottage is 'n selfsorghuis wat in Underberg in die Drakensberge van KwaZulu-Natal geleë is. Dis perfek vir 'n gesin of vriendekring wat gerieflik wil wegbreek in 'n rustige omgewing. Die kothuis het 2 slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Himeville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za