+38
Selfsorg in Ponta do Ouro

Mar Azul 1B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat groepe bestaande uit gaste onder die ouderdom van 25 nie toegelaat word sonder toesig van 'n volwassene of ouer nie.
Die eiendom word bedien deur twee voltydse personeellede, Mito en Rosa. 'n Verpligte personeelfooi van R100 per personeellid per dag is van toepassing, insluitend die dae van aankoms en vertrek. Hierdie fooi moet kontant by die personeel betaal word met vertrek.
Let asseblief daarop dat geen troeteldiere by enige eiendomme toegelaat word nie. Harde musiek, partytjies en geleenthede is streng verbode. Gaste word versoek om die landgoed se reëls na te kom en te alle tye 'n vreedsame omgewing te handhaaf. Stil ure word afgedwing tussen 22:00 en 6:00.
Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n formele waarskuwing. Herhaalde steurnisse na 'n waarskuwing sal lei tot die verbeuring van die volle breekskadedeposito. Voortgesette nie-nakoming kan lei tot onmiddellike uitsetting van die eiendom sonder enige terugbetaling vir ongebruikte nagte.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 680
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 680
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 680
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Ponta Malongane, Ponta Malongane, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf33d8a5ed40c76443ab500c1a8048d762d3ad0fa977700e32ca5ca021e9c3de5d5d7cfa4a842ee0190591689566ee3008540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 680 per nag (plek vir 18) Ponta Malongane Ponta Malongane Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.779094807339 32.890418533051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang