Mar Azul 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen rook binne nie.
DSTV is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R40 per dag.
Geen persone onder 25 sonder volwasse toesig nie.
PERSONEELFooi
Daar is 'n voltydse huishoudster by die huis. Celeste se verpligte daaglikse personeelfooi is R70 per dag, dit sluit die dag van u aankoms en vertrek in. Indien meer as 10 mense die huis beset, word 'n tweede huishoudster ingebring, en sy moet R80 per dag betaal word, insluitend die dag van aankoms en vertrek.
John is die tuinier en maak ook die swembad, braai en buite-area skoon. Daar is geen verpligte personeelfooi vir hom nie, maar 'n fooitjie is altyd welkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: House number 2, Mar Azul Estate, Ponta Malongane, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang