+23
Selfsorg in Ponta do Ouro

Mar Azul 21

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word in kennis gestel dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie wat na die landgoed lei. Die swembad by die huis het geen veiligheidskenmerke nie, en die gebruik van die swembad, geriewe en fasiliteite is streng op gaste se eie risiko. Gaste word versoek om geen beddens of matrasse uit die slaapkamers te skuif nie, aangesien skade wat veroorsaak word, sal lei tot die behoud van die breekskadedeposito.

Gaste word versoek om hul eie drinkwater, kos, drankies, toiletware, sonskerm, muskietsproei, strandhanddoeke en enige ander persoonlike items wat tydens hul verblyf benodig word, saam te bring.

Laat uitklok is onderhewig aan beskikbaarheid en moet vooraf gereël word. Troeteldiere word nie toegelaat nie, en harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Gaste word daaraan herinner dat die landgoedreëls 'n geraasverbod om 22:30 afdwing. Groepe gaste onder die ouderdom van 25 moet vir die duur van hul verblyf deur 'n volwassene of ouer vergesel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 435
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 435
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 435
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Parque de Malongane, Ponta Malongane, Maputo Province, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352841fd799582c3e58eebba3e7603bec7a25366add7080862361d87c7bd6fc38f6df0d2563fe1446588988aa9cd52440f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 435 per nag (plek vir 10) Parque de Malongane Ponta Malongane Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.776981379031 32.889678742744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang