Mar Azul 5
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Die landgoed handhaaf 'n geraasverbod om 22:30. Gaste wat nie hierdie reëls nakom nie, kan die volle skadedeposito verbeur.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang