Mardel Suite
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1165 Moulton Lane, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Welkom by hierdie netjiese en gemaklike selfsorg-oopplan-woonstel, ideaal geleë vir sakereisigers, besoekende familie of oornaggaste. Die eenheid is privaat, met sy eie ingang, en is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Dit is deeglik ingerig om 'n ontspannende en gerieflike verblyf te bied, of die besoek nou vir werk of ontspanning is.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix-toegang. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, enkelplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Eetkamertafel word voorsien, en gratis WiFi-toegang is regdeur die eenheid beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 1 veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en 'n boomryke tuin. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, Eugene Marais-hospitaal en die Steve Biko-, Tuks-, Queenswood-, Montana- en Kameeldrift-gebiede.
Hierdie woonstel is in 'n stil woonbuurt geleë en is geskik vir gaste wat op soek is na 'n kalm en respekvolle verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1165 Moulton Lane, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1165 Moulton Lane, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang