4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mari bied netjiese en veilige selfsorgverblyf in Parys in die noordelike Vrystaat. Dis 'n veilige area en die eenheid is saam met 7 ander eenhede op die landgoed.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis het 'n eilandjie, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het oorgenoeg sitplek voor 'n platskerm-TV en dit lei na die voordeur en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en braai.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en 2 onderdakparkeerplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mari het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1st Avenue 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang