Maria’s place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pavarotti-weg 351, Eenheid 79, 50 On Lever, Midrand, 1684, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maria's Place is 'n selfsorgwoonstel in die 50 on Lever-woonstelkompleks wat in Midrand, Gauteng geleë is. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegeus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is naby winkels, restaurante en bied maklike toegang tot die N1.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Sibonelo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Pavarotti-weg 351, Eenheid 79, 50 On Lever, Midrand, 1684, Gauteng
Sien meer verblyf in
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pavarotti-weg 351, Eenheid 79, 50 On Lever, Midrand, 1684, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom