+58
Hotel in Mariental

Mariental Hotel Cc

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Edusrd G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was baie lekker gewees. Ek het baie lekker gebly, almal was vriendelik. Al wat 'n probleem was, was die WiFi in die kamers het glad nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-ann H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik, gemaklik en veilig. Die oornagverblyf was gerieflik, veilig en gerieflik. Net die WiFi was nie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld vir gemaklike en lekker verblyf. Tweede keer wat ons hier slaap. Lieflike kuier en gemaklike verblyf, en personeel vreeslik behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Baie lekker plek. Lekker plek en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Die staff en diens is puik. Ons het baie lekker gebly na 'n baie slegte aand by Kameelboom Lodge in Vryburg. Die staf is wonderlik en baie behulpsaam. Die plus vir ons was 'n 5-slaaper. Ons is 'n familie van 5 en sukkel altyd om vir ons 'n oorslaapplekkie te vind wat ons pas. Ons het heerlik oorgeslaap. Baie dankie, Mariental Hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braham C
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Ideaal vir 'n oornag stop. Vriendelik ontvang. Kamers is ruim en skoon. Restaurant se kos is lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Rustig. Die kos was heerlik, maar ons air conditioner het ongelukkig nie gewerk nie en net 'n vreemde geluid gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Great place for a rest and recharge while travelling along B1. Comfortable and clean, through Namibia. Very good breakfast. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Lekker plek met goeie diens. Waarde vir geld, goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke A
1 nag
3.8
Mrt 2025

Goed genoeg. Skoon en netjies. Beddens slaap lekker. Restaurant nie te wonderlik nie. Hulle winkel vir toerisme, genaamd, Opgedollie, is tops.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb6f7e706967f9ef56d24d9612b82df4140d1f7b779f6624901560a1979949a58ca29763425a3dd7a26f4e02fc5c45d9b9fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.624077380178 17.960050106049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang