Mariental Hotel Cc
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mariental Hotel Cc is geleë in die hoofstraat van Mariental en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die B1, talle winkels en restaurante en ander geriewe.
Die akkommodasie bestaan uit 26 slaapkamers en is geskik vir enige groep. Elke slaapkamer het sy eie privaat en suite-badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Elke slaapkamer het ook 'n TV met geselekteerde kanale.
'n Heerlike ontbyt is ingesluit in die kamerprys.
Die hotel spog ook met 'n à la carte-restaurant op die perseel, sowel as 'n sportkroeg met pooltafels en 'n biertuin.
Daar is 2 konferensiekamers, en die fasiliteite kan tot 60 afgevaardigdes op 'n slag akkommodeer. Daar is veilige parkering op die perseel vir gaste.
Die hotel het 'n buitelug-biertuin met braaigeriewe vir gaste.
Die hotel bied 'n rustige, kleindorpse gevoel en is 'n goeie opsie vir 'n oornagverblyf vir toeriste wat deur Namibië reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Onelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
- Gaste dink Mariental Hotel Cc het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang