Marin Terrace
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Marine Drive, 21 Marine Terrace, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Marin Terrace bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Umhlanga, net 'n paar meter vanaf Umhlanga se strand. Dit is die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. 'n Ekstra, ruim hoofbadkamer het ook 'n stort en 'n spa-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, stoofplaat, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en lugversorging. Gratis WiFi en stroomdienste soos Netflix is beskikbaar.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembadarea met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Marine Drive, 21 Marine Terrace, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Marine Drive, 21 Marine Terrace, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang