Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Voltooide gas-inklokvorm is verpligtend vir alle besprekings. Gaste moet afskrifte van hul ID en ander relevante dokumente voor inklok indien.
Brekskadebeleid:
Let asseblief daarop dat 'n breekskadefooi van R300 per verblyf van toepassing is om toevallige skade aan glase, breekware en klein huishoudelike items te dek. Enige oormatige of opsetlike skade sal afsonderlik teen vervangingskoste gehef word.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Harde musiek en oormatige geraas word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of bykomende gaste word toegelaat nie.
Volgens die regulasies van die regspersoon word geraas nie tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Moenie meubels rondskuif nie. Geen binnenshuise meubels moet buitentoe geneem word nie.
Moenie die omsetter skuif of ontkoppel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang