+14

Maritime Vista Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maritime Vista Studio is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt. Dit bied gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Ideaal vir ontspannings- of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n oulike balkon. Die gebou bied verskeie ruimtes waar gaste vars lug en pragtige uitsigte kan geniet, sowel as pragtig aangelegde gemeenskaplike tuine, 'n gemeenskaplike dakswembad, braaigeriewe en wasgoedgeriewe.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcde83fdba230eb9bd96e1c008732e70b5465169bf5a716895e2be860c651a67006d86cd7249b7686440aec06afa414481b33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 82 Main Road Sea Point 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9101285 18.3941886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang