4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Marlene's Gastehuis bied gerieflike verblyf in Carletonville - 'n myndorpie net wes van Johannesburg. Dié omgewing produseer van die meeste goud ter wêreld en het een van die diepste myne.
Dié gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers. 2 kamers het dubbelbeddens en die ander kamers het 2 enkelbeddens.
Elke kamer het 'n yskassie, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en lapa.
Trekpleisters en doendinge in die omgewing sluit Losberg-voetslaanroete, valskermsweef, grotte op Kleinfontein-plaas, Abe Bailey Natuurreservaat en Goldfields West Gholfklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng
- Gaste dink Marlene's Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Steyn Street, Carletonville, 2500, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang