Marlin Lodge
Beskrywing
Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander kamergeriewe sluitAnder kamergeriewe sluit 'n buite-ingang, plafonwaaier, ingeboude kaste, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n buite-ingang, plafonwaaier, ingeboude kaste, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n buite-ingang, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n privaat ingang, lugversorging, plafonwaaier en ingeboude kaste. Verder is daar 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied gemaklike verblyf op 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier en 'n privaat braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n buite-ingang, plafonwaaier, ingeboude kaste, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal die glyskaaltarief.
Hierdie is rookvrye kamers; daar is 'n aangewese area vir rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaigeriewe is beskikbaar, en die kombuisgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Blue Marlin en Black Marlin Gesinskamers is semi-selfsorg met hul eie privaat braai-area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Garrick Ave, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang