Marlin Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marlin Lodge is in die rustige, tropiese dorp St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë. St Lucia is op die oewer van die St. Lucia-riviermonding, en is uniek aangesien dit heeltemal omring is deur die iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste natuurlike Wêrelderfenisgebied.

Verblyf word in 6 eenhede gebied wat slaapplek aan 21 gaste in totaal bied. Die ruim kamers het almal en suite-badkamers en lei na 'n stoep wat weer na die tropiese tuin toe lei. Ontbyt kan buite onder die koel bome of in die eetarea bedien word. Tee en koffie is ten alle tye beskikbaar in die eetarea. Middag- en aandete is beskikbaar op verskeie toere en safari's or dit kan by die restaurante in St Lucia geniet word wat stapafstand van Marlin Lodge af is.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, vermaakarea, braai-area, WiFi, wasgoedgeriewe, skandeer- en e-poosgeriewe, asook veilige parkeerplek in.

St Lucia is ’n heerlike plek om te onstpan in 'n pragtige area. Dis 'n lowergroen plek waar natuurliefhebbers die buitelewe kan geniet.

Marlin Lodge se missie is om gehalte-verblyf en 'n onvergeetlike ervaring van St Lucia aan gaste te bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marlin Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false