Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir maksimum 6 gaste.
Kinders onder die ouderdom van 2 bly gratis.
Kinders betaal 60% van die deeltarief.
Huisreëls
Neem asb. kennis:
1. Die lugversroger moet afgeskakel word wanneer daar uitgeklok word.
2. Skottelgoed en potte moet gewas en weggepak word wanneer daar uitgeklok word, aangesien die skoonmakers nie skottelgoed doen nie.
3. Moet asb. nie die badhanddoeke gebruik wanneer daar geswem word nie.
4. Die sleutel vir die dek is op die pilaar aan die bokant van die trappe.
5. Kussings vir die dekstoele kan buite gelos word gedurende die verblyf, maar bring dit asb. weer in met vertrek.
6. Sit asb. die swembadnet weer oor die swembad voordat daar uitgeklok word.
7. Om takke van bome af te breek om vir vuurmaakhout te gebruik, word nie in Marloth toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang