+13
Selfsorg in Drakensberge

Mashia Rest Rondavel

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0
Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Mooi uitsig maar die slaap plek regverdig nie die bedrag wat ons betaal het nie. Die uitsig en omgewing is pragtig. Ons het warm geslaap maar die stort geriewe was nie na wense nie. Die plek regverdig nie die bedrag wat ons betaal het nie. Die gasheer het ons nie gehoor kom nie. Nadat ons aan n deur, wat so die gesheer se woonplek is,geklop het,het niemand uitgekom nie. Eers nadat ek die webtuiste gebel het,en hulle hom gekontak het, het hy uit n ander huis gekom. Ek is nie beindruk met die slaap plek nie,maar die uitsig is asemrowend mooi. Indien hy die water sisteem verander sal dit moontlik n lekker oorneg plek wees.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8dffcb3305490e6f46d2c2a9c28e966b8b74380bac540383c4563849f2cd995dfb4a262db1afd3d952dffe3ae4a0d87c999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Aspen Villa Cottages Drakensberg Gardens Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.7472805 29.260186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang