Mashudu Private Game Lodge
Beskrywing
Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 gaste (maksimum 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders) en geen ekstra persone word toegelaat in die tent nie. Die tent is toegerus met 'n dubbelbed en 1 stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent is en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 persone. Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 gaste (maksimum 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders) en geen ekstra persone word toegelaat in die tent nie. Die tent het 'n dubbelbed en 1 stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent is en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-tent bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste: 3 volwassenes en 1 kind, of 2 volwassenes en 2 kinders, en geen bykomende gaste word toegelaat nie. Die tent is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let asseblief daarop dat die tent uit 'n enkelkamer bestaan. Handdoeke word nie voorsien nie. Die tent is toegerus met 'n klein yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en elke tent het 'n kompakte, toegeruste kombuisie sowel as 'n boma/braai-area. Rook is verbode binne die tent en op die stoeparea.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 gaste en 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders word toegelaat. Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 persone, geen addisionele persone word toegelaat in die tent nie. Die tent is toegerus met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent is en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-tent bied slaapplek vir 4 gaste. Die tent is gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tent is toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié oopplan-tent het slaapplek vir 4 gaste met 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders. Geen addisionele persone word toegelaat in die tent nie. Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, die tent het slegs een vertrek. Geen handdoeke word voorsien nie. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en elke tent beskik oor 'n klein toegeruste kombuisie en boma/braai-area. Rook in die tent is en die stoep-area is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-tent bied slaapplek vir 4 gaste. Die tent is gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tent is toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang