Mashudu Private Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Des 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Tent 2
- Slegs verblyf
- Tent 3
- Slegs verblyf
- Tent 4
- Slegs verblyf
- Tent 5
- Slegs verblyf
- Tent 6
- Slegs verblyf
- Tent 7
- Slegs verblyf
- Tent 8
- Slegs verblyf
- Tent 9
- Slegs verblyf
- Tent 10
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
'n Inventarislys sal in die tent beskikbaar wees; hersien dit asseblief noukeurig en rapporteer enige teenstrydighede onmiddellik. Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanvaar dat alle items volledig en onbeskadig was met inklok.
Na vertrek sal ons span die eenheid inspekteer. Enige ontbrekende items of breekskade sal aan u gekommunikeer word. Die koste sal van die deposito afgetrek word, en die oorblywende saldo sal binne 48 uur terugbetaal word. Indien die skade die deposito-bedrag oorskry, sal die gas aanspreeklik wees vir die volle koste.
Rook is verbode in alle kamers en tente weens brandrisiko. Indien tekens van rook in die eenheid bespeur word, sal die volle breekskadedeposito teruggehou word. Indien verdere skade plaasvind, sal die gas verantwoordelik wees vir herstel- of reukverwyderingskoste.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie. Tweewielmotorfietse is welkom teen 'n bykomende koste per motorfiets, maar dit moet asseblief vooraf met die lodge gereël word. Geen motorfietse word in die hooflodge-area toegelaat nie. Respekteer asseblief ook ons wildlewe – hulle is baie mak.
Hout en ys is op aanvraag by die kroeg te koop en moet asseblief vooraf gereël word.
Alle privaat funksies moet vooraf direk met die lodge gereël word. Die gebruik van die bomas by die boskamp moet ook vooraf bespreek word. Indien die bomas sonder vooraf goedkeuring gebruik word, sal die deposito vir skoonmaakdoeleindes teruggehou word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste dagbesoekers wil ontvang, moet dit vooraf met die lodge gereël word, en 'n bykomende koste sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang