+62
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leonie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Farm stay with immaculate rooms, delicious lamb, spectacular sunset at Maskam! Maskam is a gem. Beautiful farm stay between the mountains. Hospitality was great. The hostess prepared a very tasty dinner of lamb with roasted veg & mash & gravy and a sago pudding for dessert. It was out of this world. Really good. The accommodation was clean and had everything we needed including fresh milk which we did not get at any other accommodation in the past 19 days. Also lovely big bath sheets for towels - also the first - this was really appreciated (taking into account the small ones from all the others). Definitely a must to stay over if in the area. Worth the money and the sunset was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Leonie, baie dankie vir jou pragtige woorde en dat jy die ete en ons akkommodasie geniet het. Julle is altyd welkom en julle resensie het my dag gemaak!

Juan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

N Vinnige oornag stop oppad Port Nolloth toe. n Warm ontvangs deur ons gasvrou. Wat n positiewe ervaring. n Blik op die karoo plaaslewe. Rus vir n mens se siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Baie dankie vir julle positiewe woorde en julle is altyd welkom as julle sielrus nodig het.

Dondeano A
1 nag
5.0
Apr 2026

It was great. It was great and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Dondeano, it was a pleasure having you here.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie mooi uitsig, mooi plek. Baie lekker gebly, baie baie warm gewees, so aircon bietjie gesukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Was bly julle het gekom en waardeer julle besoek.

Len L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker en stil met die mooiste uitsig, sal weer kom. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Ons het julle besoek geniet en julle is altyd welkom.

Georgina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties natuur, vrylik woorde is te min om te beskryf. Ja beslis, atmosfeer en avontuur was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Baie dankie vir julle besoek en ons waardeer die gaste wat die natuur geniet.

Laurette S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Sielsrus. Heerlik!!! Absolute siele rus ervaar. Heerlike kos en so so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Laurette, ons is bly julle het die kos en verblyf geniet. Julle is altyd welkom.

Sonja C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Die rustigheid is kos vir die siel. Heerlik gebly in die goed toegeruste eenheid met lugreëling. Dankie vir die ekstra waaiers in die hitte. Vriendelike ontvangs en baie goeie diens ontvang. Aandete was heerlik. Ons het 'n pap band gehad en het ingespring om te help. Die uitsig oor die berg is ongelooflik. Die area is stil en rustig. Sal dit graag in blommetyd wou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Baie dankie vir julle resensie. Kyk uit vir julle in Blomme seisoen.

Beatrix M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

Hier kan mens jouself weer vind in die stilte en die asemrowende uitsigte. Dit was baie lekker, net te kort. Die uitsig van enige kamer was asemrowend, voedsel vir die siel. Die gasvrou is tops! Ons het die lekkerste aanete gekry, probeer dit gerus. Die hoenderpastei was uit die boeke. Daar sal jy ook nie koud kry nie, warmkombers en baie warm beddegoed. Gaan beslis weer daar draai maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
Beatrix, dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Baie dankie vir julle mooi woorde en bly julle het die stilte, warmth en kos geniet. Julle is altyd welkom.

Landi J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Lovely farm stay. We had a lovely time at Maskam. The kitchen is fully equipped and convenient. We enjoyed the pool and Aircon in the heat. The farm animals were a charm; the kids enjoyed seeing and interacting with them. The only thing we can complain about is that there was a stinky smell in the unit, which was quite unpleasant. We purchased lovely olives and jams upon our departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancarene
Maskam Guest Farm
We appreciate your visit and also enjoyed your kids. The smell was due to previous guests cooking kreef. We scrubbed and scrubbed, but at last won it, and the unit is smelling like roses.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ancarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 356

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 002
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 002
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 002
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Maskam Guest Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMTRjYzNhLWU0MWMtNGU3My1iZGM5LWNkYjZlMWVlZThhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 002 per nag, vir 2 mense 356 5 1 5 Maskam Guest Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.699937709485 18.743646740913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang