Mayfair Farm Cottages
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n stort. Die kothuis het ook 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met 'n elk 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging. Daar is 'n ekstra dubbelbed in die oopplan-leefarea vir addisionele slaapplek. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel en 'n broodrooster. Die kothuis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Tee, koffie, melk, beskuit en 5 liter drinkwater word met aankoms voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom