2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stampblokfontein Farm, Magoebaskloof, 0731, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mayflower Studio is 'n lieflike selfsorgtoevlugsoord wat in die stil deel van Magoebaskloof in Limpopo skuil. Die eenheid is op 'n werkende plaas geleë en bied die ideale romantiese wegbreek aan paartjies wat rus en vrede in die natuur soek.
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Die stoep het 'n braai-area en 'n skilderagtige uitsig oor die natuurlike omgewing. Gaste kan ook gaan wandel en die pragtige natuurskoon bewonder.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 159
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Stampblokfontein Farm, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Gaste dink Mayflower Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stampblokfontein Farm, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang