Mazwil Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Toinette D - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker. Ons het dit baie geniet, met 'n mooi uitsig.
Mazwil Retreat se terugvoer
Dankie vir die besoek aan die plaashuis, Toinette. Dit sal heerlik wees om julle mense weer te huisves!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockwell-weg, R60, Bonnievale, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom