+33

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Bernadine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

It was amazing! What a wonderful and pleasant stay. The house is fully equipped with everything you need. It is exactly what you see in the photos. The outside area is great! When you have small kids, it is perfect as it is enclosed. The cleaning lady is wonderful and very helpful. She helped unload all our bags without even asking. Even on the day we left, she was there to help load all our bags.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mbekka Lodge
You are most welcome.

Tj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker rustig en die Kol Kol hot tub is 'n wenner. Lekker rustig en die Kol Kol hot tub is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lynette se was uitstekend. Baie, baie lekker. Baie hulpvaardige agent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mbekka Lodge
Dankie Willem. Dit was 'n groot plesier.

Nicky M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2026

Teleursellend. Verblyf was glad nie wat ons verwag het nie. Die plek was in baie swak toestand en baie verwaarloos. Maintenance is baie agter.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lynette
Mbekka Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat die verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons streef daarna om aan ons gaste ’n aangename bosveld-ervaring te bied en neem kommentaar rakende die toestand van die eiendom ernstig op. Ons wil ook graag noem dat alle sake wat gedurende die verblyf onder ons aandag gebring is, dieselfde oggend aangespreek en uitgesorteer is. Ons waardeer u terugvoer aangesien dit ons help om areas te identifiseer wat aandag benodig en ons gaste-ervaring verder te verbeter.

Wouter P
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Plekkie was goed genoeg gewees. Volgende keer sal ek 'n ander plek soek. Plek is netjies genoeg - Lynette se diens is baie goed. Ek dink net daar is dalk ander plekke wat beter waarde vir geld is. As mens dalk die chalets as 'n groep boek, dink ek dit kan fantasties wees. Ons was gelukkig die enigste gaste. As daar mense in die ander chalets was, is ek nie so seker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Mbekka Lodge
Dankie vir jou terugvoer. Waardeer opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 376

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8602386afe0109d7e4443b8bd7ad1d3f3c13ae12d31ab0935b4f48cd4f6ed063e0c478451616df3b2f0f916473faeb5aa8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 R516 Rooiberg Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.841493686263 28.04896549082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang