+42
Selfsorg in Hermanus

McFarlane Residence

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die persoon wat se kredietkaart die betaling gemaak het en hul ID/Passpoort moet teenwoordig wees.
- Gaste moet die kredietkaart waarmee die aanlynbetaling gedoen is, kan toon wanneer hulle inklok.
- Die volledige betaling moet gedoen word 31 dae voor aankoms.
- Gaste moet asb. die bestuurder kontak indien hulle laat gaan inklok.
- Let asb. dat rook op die perseel verbore is.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Gaste moet asb. A-let Property Management laat weet indien daar enige skade plaasvind tydens hul verblyf in die huis. 'n Ekstra fooi sal geheg word na aanleiding van die skade wat plaasgevind het.
- Ongelukkig word geen kinders onder 5 jaar toegelaat nie.
- Let asb. dat gaste verplig sal word op die volledige terme en voorwaardes wat deur die verblyf voorsien word tydens hul bespreking, te aanvaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

14 McFarlane Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbad2b9a2430948d610cfec139d9b3aa5da99ffdd9f531bab963ec3d968d30b6110be16f785f75c08a5cf0571fb1034c25c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 14 McFarlane Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412292 19.245967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang