6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - 26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meadowridge Home is 'n selfsorghuis in Meadowridge in Kaapstad. Hierdie huis is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike verblyf.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n spens en opwaskamer, wat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër bevat.
Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel, sowel as 'n eetkamertafel. Die kamer maak oop na 'n oordekte patio met 'n buitetafel.
Die TV-kamer bevat gemaklike leerbanke en 'n groot TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin met 'n trampolien, klimraam en 'n paar inwonende hasies, asook veilige parkering van die straat af. Hierdie eiendom is naby winkels en restaurante, sowel as plaaslike wynplase, geleë.
Neem asseblief kennis dat die eiendom langtermynhuurders in 'n heeltemal aparte privaat woonstel akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Meadowridge Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang