204 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 204 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Medolino Karavaanpark bied lieflike kampeerplekke net 'n klipgooi van die manjifieke Kowie-rivier af wat in die warm Indiese Oseaan vloei. Geleë in Port Alfred, is byna alles net 'n kort entjie of ry weg.
Daar is 34 lieflike kampeerplekke, elk met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Elke kampeerplek is gedeeltelik of volledig grasperk en bied gedeeltelike of volle skaduwee. Elke kampeerplek het sy eie kragpunt en kraan, of deel 'n kragpunt en kraan met 'n aangrensende kampeerplek.
'n Trommelbraai of draagbare braai kan gratis by die kantoor gereël word.
Gaste het toegang tot 3 ablusieblokke toegerus met baddens, storte, toilette en wasbakke.
Port Alfred bied aktiwiteite soos branderplankry, bootritte, waterski en skubaduik. Die dorp beskik oor 'n skilderagtige hawe en marina en bied uitstekende visvanggeleenthede.
Bathurst, 'n bekoorlike dorpie, is net 10 minute se ry vanaf Port Alfred.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Medolino Caravan Park het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 204 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang