Beskrywing
Die suites lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en het elkeen 'n koninggrootte-bed, Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het 'n koffiemasjien, satelliet-TV, WiFi, 'n kluis en 'n komplimentêre bottel van Meerendal se wyn. Die suites kan saam as 'n skakelkamer bespreek word vir gesinne met ouer kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamers is geskik vir 2 gaste en het lugversorging en ouwêreldse luuksheid met moderne afwerkings. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n koffiemasjien, satelliet-TV, WiFi, 'n kluis en 'n komplimentêre botter van Meerendal se wyn.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is geskik vir 'n gesin van 4 en het lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 ekstra lang enkelbeddens op versoek. Die beddens het Egiptiese katoenlinne en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die suite het 'n privaat sitarea met 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders onder 7 jaar en daar is 'n koffiemasjien, satelliet-TV, WiFi en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging. Dit het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Egiptiese katoenlinne word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n Espresso-masjien, sateliet-TV, WiFi en 'n kluis. Gaste kry ook 'n komplimentêre bottel wyn.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, stoep, WiFi en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kamerdiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vissershok Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang