+18
Tentekamp in Swartland

Meerhof Luxury Glamping

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R46, Wynkelders Hoek Farm, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed teen die skuinstes van die bekende Kasteelbergpas. Dit word omring deur koringlande, wingerde en olyfboorde.

Verblyf word aangebied in ’n privaat glanskamptent vir 2 gaste en dit werk met sonkrag. Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook 'n warmbad buite die eenheid.

Die kombuis is met ’n gasstoof, bergwater, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel voor die kaggel geniet word.

Die tent lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die omliggende omgewing het. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Gaste kan die staproetes verken en wyn en olywe proe. Hierdie eenheid is net 6 km vanaf Riebeeck Kasteel en 10 km vanaf Riebeek-Wes.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fransien M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig - Weg van die stadsgewoel. Ons is baie vriendelik ontvang deur Mia, en sy was net 'n oproep ver indien ons iets wou weet of nodig g...
Sien meer
Feb 2026
Johanice S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, I would definitely recommend it! Wonderful stay with my husband, wonderful view and at night it is amazing for stargazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Nicho V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Fantastic! Perfect as always. Really love the place, the location, the surroundings. Fantastic getaway location and close enou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
James N
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back. Very peaceful, well equipped, cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gina J
Saam met lewensmaat
5.0
N. Amazing, we really had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R46, Wynkelders Hoek Farm, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerhof Luxury Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R46, Wynkelders Hoek Farm, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang