+18
Tentekamp in Swartland

Meerhof Luxury Glamping

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jean-Jacquess R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Cozy, magical and unforgettable. An unforgettable and magical glamping escape. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing and scenic. An absolute treat! Definitely would recommend. It's nice and close to Cape Town. Popping out to the surrounding towns is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A peaceful Karoo escape with great views. The first thing you notice is the silence. There’s no traffic, no city noise, just wind across the fields and the occasional birds. It’s the kind of quiet that feels rare. The glamping setup balances comfort with simplicity. The tents are well designed and feel more like small cabins than typical camping. You still get the outdoor experience, but with a proper bed, clean facilities, and thoughtful touches that make the stay comfortable, even during the chilly Karoo nights. One of the highlights is the outdoor wood-fired hot tub. Sitting in warm water while looking out over endless golden fields is hard to beat. On clear days the view stretches for kilometres, and at night the sky becomes the real attraction. This region is famous for its stars, and you quickly understand why. There isn’t a packed itinerary or big attractions nearby. The focus is simply on slowing down and enjoying the space and quiet. If you enjoy nature, open space, and a bit of rustic comfort, I highly recommend Meerhof Luxury Glamping. It’s a great escape from busy city life and a place that reminds you how big and peaceful the world can feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Asemrowende uitsig - Weg van die stadsgewoel. Ons is baie vriendelik ontvang deur Mia, en sy was net 'n oproep ver indien ons iets wou weet of nodig gehad het; sy het onmiddellik daaraan aandag gegee. Vir ons was dit 'n nuwe ervaring. Die tentflap wat kon oopmaak en die gevoel dat mens buite slaap, was ongelooflik. Die personeel by die restaurant was ook baie vriendelik. Ons sal regtig weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Vinnige wegbreek vir twee nagte. Baie lekker en gemaklik gebly in rustige omgewing. Mia was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Met die uitdagings het ons onvervangbare herinneringe gebou. Die vooraf kuier by Meerhof kelder was fantasties gewees. Hulle Merlot was vol op die neus en baie aangenaam, een van die beteres wat ons al geproe het. Hulle pita brood was fantasties, sekerlik onder ons top 5. Die diens kan ons ook nie oor kla nie. Mia was ons gasvrou, baie aangenaam en niks was vir haar te veel moeite nie. Ons was gereeld in kontak met haar voor ons aankoms, so ons verwagting van die blyplek was alreeds geset. Die foto's op die webtuiste het ons nog meer opgewonde gemaak vir die naweek. Die rustigheid, uitsig van die afgeoeste koringlande en stilte rondom die Glans Tent is priceless. 'n Mens raak daar nederig, kry voedsel vir jou siel en besef hoe klein jy werklik is. Al die basiese noodsaaklikhede is daar, 'n binne- en buitebraai met genoeg vuuraanstekers. Jy kry 2 sakke hout, te min as jy die warmbad moet stook, maar hout is te koop by die restaurant. Die Glans Tent in geheel het beter dae al gesien; opknapping is nodig. Die een venster aan die sy is stukkend (dit was al vantevore in 'n ander terugvoer genoem), 'n paar vensterhandvatsels is stukkend, daar is skoonmaakdienste wat moet skoonmaak voor die volgende mense inkom, dit word nie behoorlik gedoen nie. Die matras kan vervang word, asook 'n oortreksel vir die een wat onder die bed is. Krag was nooit 'n probleem gewees nie, so ook warm water aangesien daar gas is, maar om die regte balans te kry tussen warm en koud was baie moeilik aangesien die waterdruk baie wisselvallig was; dan is dit te warm en skielik weer te koud. Jy is in die pragtige natuur, daar is vlieë, so bring maar spuitgoed saam; hulle gee ook net vir ingeval jy nog nodig sal kry. Die warmbad se water moet verkieslik na elke besoek gedreineer word aangesien daar nie chloor is nie. Hierdie is 'n bekostigbare wegbreek, al het dit sy uitdagings. Hierdie kan waarlik 'n gesogte wegbreekplek word as die nodige aandag daaraan gegee word. Besoek gerus die 8 Mile Village vir 'n koffie, bier en iets om te eet; dit is net so 3 km op die pad na Riebeek Kasteel toe, net so links as jy die pas afgaan.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderful, I would definitely recommend it! Wonderful stay with my husband, wonderful view and at night it is amazing for stargazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicho V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect! Fantastic! Perfect as always. Really love the place, the location, the surroundings. Fantastic getaway location and close enough to everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R46, Wynkelders Hoek Farm, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang