Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Meerkat Manor
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Onderste eenheid
- Verblyf, linne, volledige DStv, lugversorging, alarm en swembad.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis en sal terugbetaal word sodra die sleutels terugbesorg is en geen skade aan die eenheid gevind is nie. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Volledige DStv-pakket ingesluit. Lugversorger beskikbaar. Waaiers word voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang