+28

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 454 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veilige parkeerplek op die perseel en 'n buite-braaiplek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is pragtige uitsigte. Meerkat is stapafstand van die Uilhuis en die middedorp met restaurante en besienswaardighede. Koninggrootte bed, percale linne, gratis WiFi. Die eenheid het ook ’n goed toegeruste kombuisie.

Meerkat is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, elektriese braaipan, kwaliteit breekware en eetgerei. Daar is ook 'n tweeplaatstofie en 'n pot en pan.

Meerkat se privaat tuin is die ideale ontspanningsruimte. Onder die pekanneutbome is dit sonnig in die winter en skaduryk in die somer. Kom braai by die ingeboude braaiplek, met 'n lekker eetplekkie in die tuin en uitsigte op Kompasberg en die Ou Meule. Stap langs kabbelende leivore en geniet die asemrowende sterreprag saans.

Daar is plek vir 1 jong kind indien gaste dit vooraf reël en self 'n kampbedjie/kot voorsien.

Die Uilhuis is binne loopafstand. Gaste kan aktiwiteite soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die omgewing geniet. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kamdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid in. Of klim die Kompasberg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Desiree N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil in die platteland. Heerlik gebly. Daar was alles wat ons benodig het om oppad huistoe te oornag.
Mrt 2026
Hl K
Saam met lewensmaat
5.0
Net mooi. Die plekkie was pragtig en in 'n mooi omgewing.
Mrt 2026
Peter M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Great stay. Awesome little cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Selma K
Saam met vriende
5.0
Pleasant, private, peaceful and warm. After 6 hours travelling, it was nice to find a cozy accommodation with everything needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Joe E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker rustige dorpie. Baie lekker gebly, lekker blyplek, mooi en privaat. Gasvryheid is besonders.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 454 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Meerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

454 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31be7c6b0835b92235285f6ca3d29783d28e184b2e0da7f9c3bcac0866fa67aaa1261b058cc04e0b5dfe2221e23e33f575ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 213 5 1 5 454 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872696957707 24.551615416976

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang