10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Rietpoort, R53 Road, Parys, 9585, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Megumi - Vaal Riverside Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Parys, Noordwes. Dit is op die oewer van die Vaalrivier geleë en ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het lugversorging, slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie slaapkamers het elk 'n dubbelbed, 1 slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 4 badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf beide, asook 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n knus kaggel.
Daar is buitelug-eetplekke, 'n braai-area, swembad en 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Rietpoort, R53 Road, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Megumi - Vaal Riverside Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rietpoort, R53 Road, Parys, 9585, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang