+94
Selfsorg in Fouriesburg

Meiringskloof Nature Park

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Walter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gem of the Eastern Free State! Amazing camping and hiking experience! The camp facilities are spacious, neat, clean and well kept! The ablution facilities are clean and large, with ample hot showers and a bath. They even provide handwash soap and surface cleaners in the bathrooms. The hiking trails are well maintained and clearly marked. You will not find many places more beautiful than Meiringskloof! The numerous streams, lush vegetation, large cliffs, caves and rock art make hiking a very pleasurable experience! We even did the longer, more challenging hike with our children, and it is doable for people with reasonable fitness levels! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Thank you for the wonderful and descriptive review. Meiringskloof is really a special well-loved place. We are always adding something new to see and hike - do visit again. Each season is special in its own way. Well done for even completing the Cliff Hanger Trail!

Nathan J
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Die mooiste deel van die Vrystaat. Vreeslik lekker! Asemrowende uitsig met die staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Die oos Vrystaat is besonder mooi hierdie jaar na al die reën. Alles is lowergroen, mens sien blomme en vrugte orals, en hier is die mooiste mooiste wolke en sonsondergange!

Jolandi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik, pragtig. Pragtige plek, netjiese eenheid, mooiste natuur, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Jolandi. Meiringskloof is regtig 'n pragtige plek - ek is bly julle stem saam. Kom gerus weer - elke seisoen is anders.

Marietta H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die natuur is oral om jou en die berge troon bokant jou uit. So vredig en mooi. Dit was heerlik om in die pragtige kloof te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Ek is bly julle die Meiringskloof se pragtige natuurskoon geniet. Kos vir 'n mens se siel. Kom gerus weer en ervaar elke seisoen.

Ian H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Excellent. Great. Enjoyed the trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Meiringskloof is well located to explore the eastern Free State and Lesotho from, but on a Monday many restaurants in Fouriesburg and Clarens are closed after the busy weekend, which probably is a bit inconvenient. I am glad you enjoyed the hiking trails.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marse B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Clean, well maintained, no problems, safe. Had a great stay, the staff is amazing and friendly. The location is a hidden gem that you can't spot with the eye. The place is very quiet and has amazing hiking trails that are not difficult if you are not a hiker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Always good to hear our staff are friendly and helpful. Some of the hikes are quite easy and short, some have more steps and are quite steep, but all are fine for people with reasonable fitness and mobility.

Gert J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Die staproetes is besonders en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die wegbreek was heerlik en ons het baie lekker gebly by Meiringskloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie, ek is bly jy het die staproetes geniet - die natuur is iets besonders.

Lochna W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We had the best time ever. Ons het elke oomblik in die natuur geniet. Die wandelpaaie is pragtig en akkuraat afgemerk. Die natuurskoon is asemrowend. Die diens is uitstekend. Wens ons kon langer gebly het en sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Ek is baie bly julle het ons pragtige Meiringskloof geniet. Kom kuier gerus in elke seisoen - die somer het watervalle, die herfskleure in die Oos-Vrystaat is ongelooflik mooi, die winter se kaggelvure is perfek vir lekker kuier aande, en die lente ontplof met bloeisels en blomstruike wat mekaar opvolg. Never a dull moment ...

Corle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ongelooflik mooi en rustig! Wat 'n ongelooflike mooi plek! Dit is 'n moet om te besoek. Die stap tussen daai berge was iets wat almal moet beleef. Daar is ook vreeslik baie ander dinge om te doen naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Corle, ons is bly julle het die kuier in Meiringskloof geniet. Van hier af kan mense lekker die Oos-Vrystaat en Lesotho verken - 'n goeie basis as mens langer bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Meiringskloof Nature Park, Meiring Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 51 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ed436a106dc4ea9973bb7fc6c75b9e96b9bc5eb4b894214d33319ca758639fbbc1e747bf1a39336bfb82433f44ee5d790a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang