+7
B&B in Melkbosstrand

Melkbos Stay

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.5
Ivan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Lekker rustig. Baie lekker gebly, veilig en naby aan die strand. Die skilpad in die tuin was 'n groot hit vir my seuntjie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2025

Nie baie lekker nie. Die bed was oud. 'n Mens kon nie regtig stort nie, die waterdruk was so swak. Die stortwater loop nie af na die drein se kant toe nie, maar na die res van die badkamer. Apps op die TV werk nie eers nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Sonja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 13th Avenue, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5466692317396dae94808890676672b6f65d90519eb5187c85aec7d8616928cf5d0ddd4cf16d8901e778aa97e13a9a7d7cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 7 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7263711 18.443636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang