Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, platskerm-TV met OpenView, 'n yskas, mikrogolf, stoofplaat, ketel, 'n haardroƫr, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Dit is ideaal vir langer verblyf. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DiƩ kamer het 'n lugversorging, dubbelbed, slim-TV met OpenView en Showmac, 'n ketel, mikrogolf, yskassie, kookplaat, 'n haardroƫr, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar, bring slegs eie hout. DiƩ eenheid is ideaal vir langer verblyf. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reƫls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid het lugversorging en 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie met 'n ketel, kookplaat en broodrooster. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView en Showmax-kanale in. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar. Kamers 5 en 6 is aan mekaar gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereƫl word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reƫls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 6 beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof ingerig. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView en Showmax in. Die skuifdeur in die eenheid bied toegang tot 'n grasarea en buite-braaigeriewe. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar. Kamers 5 en 6 is aan mekaar gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereƫl word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 7 bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas en 'n teeskinkbord. Eetgerei en breekware is beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit in WiFi en 'n TV met OpenView en Showmax. Bring asseblief u eie aanmeldbesonderhede vir DSTV, Netflix of ander betaalkanale. Kamers 1 en 7 is onderling verbind en toegang tot en van beide kamers kan op versoek beskikbaar gestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike bed vir 'n ekstra gas. 'n Bababed en kinderbed is op versoek beskikbaar. Kamer 1 het 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n stort. Dit het 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie hout saambring. Daar is 'n slim-TV in die kamer met OpenView en Showmax. Seep, haardroƫr en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n strykplank en strykyster. Kamers 1 en 7 is gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereƫl word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid het lugversoring en 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n privaat stort en 'n slim-TV met OpenView en Showmax. Hierdie kamer het 'n kombuisie met 'n wasbak, kookplate, potte en 'n pan, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n haardroƫr en strykyster. Dit is die ideale kamer vir gaste wat 'n paar dae wil bly en hul eie etes wil vooberei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reƫls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Jan Marx Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang