LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @Melsetter's Guest Rooms | LekkeSlaap
+67

@Melsetter's Guest Rooms

71 resensies
Gastehuis
Kamer 3
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, platskerm-TV met OpenView, 'n yskas, mikrogolf, stoofplaat, ketel, 'n haardroër, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Dit is ideaal vir langer verblyf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word. Geen geraas.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met DStv-Openview, 'n ketel, mikrogolf, yskassie, warmplaat, 'n haardroër, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar, bring slegs eie hout. Dié eenheid is ideaal vir langer verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word. Geen geraas.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kamer 1 het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike bed vir 'n ekstra gas. 'n Bababed en kinderbed is op versoek beskikbaar. Kamer 1 het 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n stort. Dit het 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie hout saambring. Daar is 'n TV in die kamer. Seep, haardroër en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n strykplank en strykyster.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word. Geen geraas.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n privaat stort. Daar is 'n platskerm-TV, 'n kombuisie met 'n wasbak, warmplaat, potte en 'n pan, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, 'n haardroër, en 'n strykyster. Dit is ideaal vir gaste wat 'n paar dae bly en hul eie etes wil voorberei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
1 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word. Geen geraas.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié gesinseenheid het 1 slaapkamer en 'n beskutte lapa met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens en 2 gemaklike kampbedjies. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n TV, teeskinkbord, ketel, warmplaat, potte, 'n broodrooster, haardroër, ens. 'n Skuifdeur lei na die stoep en omheinde grasperk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word. Geen geraas.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.103759 26.150992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!