+28
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

Men @ Work Contractors Accommodation

Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en elke kamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix in die sitarea. Onderdakparkeerplek, 'n piekniekbankie, braai-area en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7A
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
  • Slaapplek vir 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamereenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die kamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 4 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix in die sitarea. 'n Piekniekbankie, braai-area, gratis WiFi en 'n dubbelmotorhuis vir stoorspasie is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R40, Plot 57 Cromdale 453 JT, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151dc2ab7754eca3595b4f206ed8284a97f1b8b029dd88436ed4454d46a635aac142fd238bccd14cdedd310b65a1aa98304c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) R40 Plot 57 Cromdale 453 JT 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.526937522798 30.947880148887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang