Men @ Work Contractors Accommodation
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R40, Plot 57 Cromdale 453 JT, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Men @ Work Contractors Accommodation, geleë in 'n rustige kleinhoewe net buite Mbombela (Nelspruit), spesialiseer in die verskaffing van gemaklike akkommodasie wat ideaal is vir kontrakteurs wat in en om die dorp werk.
Gaste het verskeie selfsorg-eenhede om van te kies, wat tussen 4 en 6 gaste akkommodeer. Al die eenhede is gemeubileer met enkelbeddens en het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV en toegang tot Netflix en YouTube. Gaste kry gratis WiFi en veilige parkering.
Daar is 'n gemeenskaplike wasmasjien of wasbak vir gaste om te gebruik. Wasgoeddienste kan teen 'n bykomende koste voorsien word. Eenhede word 5 dae per week skoongemaak, met gas, toiletpapier en die was van linne ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R40, Plot 57 Cromdale 453 JT, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R40, Plot 57 Cromdale 453 JT, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang