+58
Selfsorg in Malotiroete

Merrimetsi Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lee-Anne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Onvergeetlike gesinswegbreek by Merrimetsi Gasteplaas! Ons het drie heerlike nagte by Merimetsi Gasteplaas deurgebring en dit was werklik 'n besondere ervaring. As 'n gesin met kinders is dit nie altyd maklik om die perfekte plek te vind nie, maar Merrimetsi het aan al ons verwagtinge voldoen – en meer. Die plaashuis is pragtig. Dit is goed ingerig en toegerus met alles wat 'n mens nodig kan hê vir gerieflike verblyf. ​Dit is die ideale plek vir diegene wat hou van verken en stap. Die natuurskoon is asemrowend en bied die perfekte agtergrond vir 'n avontuurlike wegbreek, natuur en rus. Die stil en rustige atmosfeer het ons toegelaat om heeltemal af te skakel van die alledaagse gejaag. 'n Spesiale woord van dank aan Caitlin. Haar kommunikasie was deurentyd uitstekend en haar hulpvaardigheid het ons verblyf maklik en aangenaam gemaak. Merimetsi is 'n juweel vir enige gesin wat op soek is na 'n kombinasie van avontuur en rus. Ons sal definitief weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Our stay was incredibly comfortable, elegant, and spacious. To the hostess, owners and staff, our sincere appreciation for our recent stay. It was truly exceptional. The balance of comfort and elegance created a welcoming and homey atmosphere that made it difficult for us to leave. We thoroughly enjoyed the spaciousness and the freedom that accompanied our experience, as well as the comfort that aligns with the charm of farm life. Thank you for providing such a wonderful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Plek van rus met 'n mooi view. Die huis is skoon, netjies en daar is baie moeite en liefde daarin gesit. Die rustigheid van die natuur is so deel van die huis. Die huis is baie mooi en mens beleef iets uit ons geskiedenis, maar tog het dit moderne gemak en eenvoud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Enjoyed a great stay. I had a fantastic stay at Merrimetsi Farm. The walking trails offered a wonderful outdoor experience, perfect for nature lovers. It’s an ideal venue for big groups, whether friends or family, with a spacious house that comfortably accommodated us. Overall, a perfect getaway for those looking to unwind in a beautiful setting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R709, Merrimetsi Farm 576, Excelsior, 9760, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68372956310c0426cf7fb954bf6ec7c94c62ade716a952088d176cbccba019327b7d415b99be6ec39f5d46f11dc4b8633017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 R709 Merrimetsi Farm 576 9760 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.84668247396 27.23812944747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang