8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie ruim huis met 4 slaapkamers is beskikbaar op die Golden Mile van Yzerfontein, het 'n see-uitsig en is 60 meter van die bekende 16-myl strand af.
Hierdie smaakvol gemeubileerde huis bestaan uit 4 slaapkamers en bied gemaklik slaapplek vir 8 gaste. Drie van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander kamers 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte area geleë en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met DStv, ruim eet- en sitplek, en 'n ingeboude braai-area. Daar is ruim parkeerplek vir tot 7 voertuie.
Die plaaslike omgewing bied baie stap- en fietsroetes, sowel as perdritte op die strand, visvang-ekspedisies en wynproe, wat dit 'n wonderlike plek maak om te bly vir diegene wat op soek is na buitelugaktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 392
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 34 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Mervue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Beach Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang