Beskrywing
Dié kampeerterrein bied staanplekke waar gaste kan kamp met hul eie tente of karavane. Daar is 'n kragpunt, sowel as 'n waterpunt by elke staanplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusies.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis, en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die lodge kaartgeriewe het. Gaste moet asb. die balans via EFT betaal voordat hulle inklok of met kaart by winkel met aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastehuis is ’n plaashuis, ideaal vir familie-samesyn of ’n naweekwegbreek. Dit bied verblyf in 8 slaapkamers. Daar is 4 en suite-slaapkamers wat elk ’n dubbelbed het, 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en 2 en suite-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elkeen. Die gastehuis het ’n ekstra badkamer met ’n bad en toilet, asook ’n kombuis wat volledig toegerus is, ’n leef- en eetarea. Die huis het sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die lodge kaartgeriewe het. Gaste moet asb. die balans via EFT betaal voordat hulle inklok of met kaart by winkel met aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R33, Farm Donkerpoort, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang