MFulaWozi Mthembu Lodge
- Slaapplek vir 22 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Obuka Tribal Area, P700, Ntambanana, Dindi, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
mFulaWozi Mthembu Lodge is 'n pragtige lodge met 'n uitsig oor die magtige Wit Imfolozi-rivier. Die lodge is smaakvol versier met die Afrika-herkoms wat na vore kom. Hier kan gaste in die voetspore van legendes soos Shaka Zulu en Dr. Ian Player loop, terwyl die wild van naby aanskou kan word. Daar is daagliks 2 wildritte wat gaste die Afrika-wild ten volle sal laat ervaar.
Verblyf is beskikbaar is 7 Luukse Suites en 2 Gesinsuites, almal met 'n uitsig oor die rivier. Elke suite het lugversorging, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, dubbelwasbak en 'n buitestort. Elke suite het 'n privaat balkon.
Etes kan by die hoofkuierarea geniet word wat spog met 'n randvloeiswembad en sonstoele. Daar is 'n boma vuurherd met sitplekke.
Kom en ervaar die Afrika-wild op sy beste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Obuka Tribal Area, P700, Ntambanana, Dindi, 3960, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Obuka Tribal Area, P700, Ntambanana, Dindi, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang