Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Zululand

4.4 / 5  
volgens 788 resensies
Lees regte resensies van Zululand van 788 geverifieerde gaste.
Indien jy Zululand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zululand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zululand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zululand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zululand Akkommodasie

357 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Zululand

Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noordelike KwaZulu-Natal geleë. Pongola is een van die laaste stilhouplekke op pad na gewilde vakansie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mtunzini, Zululand

Walviskyk Paradys is in Mtunzini en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante en die strand. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer met slaappl...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See, Zululand

The Crayzee Fish Guest House is 'n bekoorlike en ruim gastehuis wat in 'n pragtige, stil en veilige buurt in Meerensee, Richardsbaai geleë is. Dié gastehuis is ideaal en gerieflik vir sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het '...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

Uitspan 5 bied gehalte-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel is naby al die geriewe, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale bestemming maak om di...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richardsbaai, Zululand

Woodpecker Inn bied rus en vrede in 'n vriendelike Afrika-atmosfeer aan. Ons het puik grasdak-lodges in 'n mooi omgewing net 'n paar minute vanaf Richardsbaai Lughawe en die middedorp. Daar is 40 kamers wat met var...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Zululand

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See, Zululand

Hilton Manor Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Meerensee. Dié woonbuurt in Richardsbaai bied 'n pragtige uitsig oor die Mzingazi-meer. Ons het 6 en suite-slaapkamers wat individueel versier is en toegeru...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

Villa Mia 11 St Lucia is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia, 'n dorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Die woonstel beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal in die dorpie St. Lucia geleë. Ons bied gehalte-selfsorgverblyf en die eenhede is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander g...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

52 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St. Lucia. Dis aan die oewer van die St. Lucia-riviermond geleë. Die woonstel ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Zululand

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pongolapoortdam, Zululand

Jozini Tiger Lodge is geleë langs die oewers van die skideragtige Jozini-dam in KwaZulu-Natal. Geleë in die hart van die Zulu Koninkryk met sy ryk erfenis en ongerepte natuurlike skoonheid, is Tiger Lodge 'n opwi...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richardsbaai, Zululand

Cassiandra Place is in die stil buurt Arboretum in die kusdorpie Richardsbaai geleë. Die eiendom is 7 km vanaf Alkantstrand en 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

"Ingwenya" is afgelei van die Zulu-woord vir krokodil. Dit was heeltemal logies om 'n naam te kies wat inheems is aan Zululand vir hierdie Wêrelderfenisgebied, die éérste een in Suid-Afrika. Ingwenya Lodge is aan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mtunzini, Zululand

102 Siyayi is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Mtunzini. Die kothuis het 'n privaat ingang en is heeltemal apart van die hoofhuis. Dis lieflik, privaat en ideaal vir 'n paartjie wat in die Mtunzini-ar...

10% af Naweke!
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See, Zululand

Umuzi Gastehuis in Meer En See bied luukse, ruim verblyf en uitstekende kos. Dis ook die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken. Dié gastehuis is in 'n rustige omgewing en ideaal vir sakereisigers, romantie...

20% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pongolapoortdam, Zululand

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage is in die Pongola Wildreservaat in die noordelike deel van Zululand naby die Swaziland-grens, geleë. Die Bush Camp bied slaapplek vir 16 gaste in 7 grasdak-chalets, elk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Zululand

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvolle versierde woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is aan die oewer van die iSimangaliso Wetland Park. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hluhluwe, Zululand

Khangela Lodge is in die hartjie van Suidelike Maputaland geleë, net 16 km van die dorpie Hluhluwe af op pad na Sodwana. Dit maak deel uit van 'n privaat wildreservaat van 170 hektaar met sy eie sandwoud, doringvel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Zululand akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za